| Websites in Reis en toerisme |
- Airlies Guest House
Montagu. 'n Lieflike plek om te bly en ons gasvryheid te geniet. Dubbelkamers, heerlike ontbyte, formele sitkamer, TV kamer, swembad, braai en velige parkering. Naby restourante, slegs 2 ure vanaf Kaapstad.
http://www.lando.co.za/airlies/
- De Branders 55
Selfsorgwoonstel op die strand in Hartenbos, digby Mosselbaai in Suid-Afrika.
http://www.debranders.co.za
- Philippolis
[Flash nodig] Phillipolis in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Inligting oor die Van der Post-sentrum, die kunstenaarsoord, foto's, die laerskool en die dorpie.
http://www.philippolis.org.za/
- Quickstay
Intydse soek- en besprekingsfasiliteit vir beskikbare akkommodasie by Suid-Afrikaanse gastehuise en B-en-O's.
http://www.quickstay.com/?language=AF
- Reis in Afrikaans
[Flash nodig] Reisjoernaal deur Jens Friis, met reise van oor die hele wêreld. Foto's en reisverhale.
http://home.intekom.com/reisinafrikaans
- Villa Marina
Selfsorgeenheid by Hibberdene, KwaZulu-Natalse suidkus, Suid-Afrika.
http://home.metroweb.co.za/~exley@metroweb
|