- Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging
Klub vir vakansieoorde, kultuuraktiwiteite en ledevoordele soos siekefonds en studiebeurse.
http://www.atkv.org.za
- Afrikaner Weerstandsbeweging
[Flash nodig] Militante Boere-vryheidsbeweging.
http://www.awb.co.za/afrikaans.htm
- Afrikanerbond
Nuusbrokkies, registrasievorm en webskakels.
http://www.afrikanerbond.org.za
- Boereseparatiste
Lede van die Boervolk, wie se doel dit is om die Boervolk van sy "eie" unieke identiteit bewus te maak. Inleiding, beginsels, boeke, poslys en kontakbesonderhede.
http://www.geocities.com/CapitolHill/4831
- F W de Klerk-stigting
Stigting wat handel oor dié staatsman. Argief van nuusberigte.
http://www.fwdklerk.org.za/Afrikaans/main_frame.asp
- Herstigte Nasionale Party
Standpunte en inleidings in Engels en Duits.
http://www.hnp.org.za
- Jong Dames Dinamiek, Paarl
Bolandse tak van dié organisasie wat Afrikaanse kulture wil netwerk en vroue bemagtig. Enkelbladsy met oorsig oor aktiwiteite.
http://www.globaltradecentre.com/jdd/rerouteindex.asp
- Nuwe Nasionale Party
Nuwe politieke party in Suid-Afrika, onder leiding van Marthinus van Schalkwyk. Soekfunksie en foto van leier.
http://www.natweb.co.za/AFR/home.asp
- Pro-Afrikaanse Aksiegroep
Praag beywer hom vir die erkenning van taalregte binne die verband van 'n meertalige Suid-Afrika. Geskiedenis, menings, opstelle en poësie, satire en skrywers, skakels en kontakbesonderhede.
http://www.praag.co.za/
- Rapportryerbeweging
[JavaScript nodig] Enkelbladsy met foto's en kontakbesonderhede.
http://www.xpoint.co.za/mb/jrb/index.htm
- Rebellie
Dinkskrum wat Boere se kulturele identiteit in 'n moderne idioom wil herbevestig. Kontakbesonderhede, deelnamebladsy en Griffel-nuusbrief.
http://www.Rebellie.org
- The Democratic Alliance
Die Demokratiese Alliansie tussen die Demokratiese en die Nuwe Nasionale Partye.
http://www.da.org.za/DA/Site/Afr/DEFAULT.htm
- Vryburgers
Apolitiese Christelike diens- en kultuurbeweging. Doelstellings, reëls, maandblaaie, kalender, Engelse inleiding en kontakbesonderhede.
http://www.vryburgers.co.za
- Vryheid 2000
'n Affiliasie van Boervolk-organisasies en indiwiduele lede. Argief van nuusbrokkies.
http://home.global.co.za/~rundle
- Vryheidsfront
Nuusflitse en meertalige opsommings.
http://www.vryheidsfront.co.za
|